Volg ons op Facebook

As jy 'n manier soek om wortels te skiet in die Landbou- en Plattelandmark is jy op die regte plek. Plaastoe!, 'n maandelikse tydskrif is gemik op alles en almal wat enigiets te doen het met landbou in die Wes-, Noord en Oos-Kaap sowel as Mpumalanga.

Met Nasionale verspreiding deur Spar, Woolworths, petrolstasies, BKB, VKB, NWK, Overberg Agri, Afgri, SSK, Die Koöperasie, Vilco, GWK, Landmark en sekere Agrimark winkels strek ons lesers vêr en wyd.

 

Kontak ons vir meer informasie.